Nicol Janse, vise-president van Agri SA het aan die Mpumalanga Landbou-lede by die Algemene Raadsvergadering gedeel hoe belangrik dit is om by die georganiseerde landbou strukture aansluit en in the haak om so die beste voordele vir die boere te verseker.
Prof. Renè Uys van Thinking Fusion het tydens die Algemene Raadsvergadering met die lede gepraat oor die ELI leierskursus wat hulle aanbied. Prof. Uys het klem daarop gelê dat dit belangrik is om leiers in die landbousektor op te lei.
President van Mpumalanga Landbou, Tommy Ferreira oorhandig ‘n geskenk aan Nicol
President van Mpumalanga Landbou, Tommy Ferreira oorhandig ‘n geskenk aan Prof. Uys
Categories:
Tags:
No responses yet