Featured Ad


Share Now!

KYK: Willie Jones, ’n sakeman van Koster, was by een van Landbouweekblad se ...

KYK: Willie Jones, ’n sakeman van Koster, was by een van Landbouweekblad se Familieboerderymeesterklasse en hy kan nie uitgepraat raak oor die waarde wat dit kan toevoeg tot ’n familieboerdery of selfs jou eie besigheid nie.

Op 21 September maak Theo Vorster, bekende landbouekonoom, en sy span ’n draai in Mbombela. Die meesterklas sal by die geriewe van Church Unlimited aangebied word.

Kaartjies kos R1 400 (dit sluit ook die topverkoper Familieboerderye in Suid-Afrika en ’n jaar se intekening op Landbou.com ter waarde van R1 800 in).

Kry 10%-afslag as jy twee kaartjies of meer koop.

Kaartjies is beskikbaar by https://qkt.io/FBMbombela2023 of stuur ’n e-pos na events@landbou.com.
Bespreek nou en belê in jou boerdery/besigheid.


Share Now!

Categories:

Tags:

No responses yet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Featured Ad


WordPress Ads